Parent Feedback

“Kindermusik South-Africa die beste plek om jou kind lief te maak vir musiek. Daar het ons by San-Mari Booyse ons eerste musiek note geleer en ook die blokfluit leer speel. Musiek is een van die enigste dinge wat altwee kante van jou kind se brein ontwikkel. Groot- en fynmotories ek glo met my hele hart dat die feit dat my kind vandag nie net in haar musiek nie maar ook akademies presteer dat Kindermusik ‘n GROOT rol gespeel het daarin. Dankie Kindermusik!!!!” – Chantelle Kleynhans

FacebooktwitterpinterestFacebooktwitterpinterest

Written by

Facebook IconYouTube IconTwitter IconVisit Pinterest